Page 1 of 1

Bergara 6.5x57R fabrieksgeweer

Posted: Sat Mar 25, 2023 11:35 am
by tripodmvr
Aussie jagter met sy jaggeweer. Die kaliber is die interessante deel. Die 6.5x57 met 'n rand vir die' enkelskoot wapen.
Bergara Scout 6,5x57R.jpeg

Re: Bergara 6.5x57R fabrieksgeweer

Posted: Sat Mar 25, 2023 9:55 pm
by Sako75
Lyk interessant.
Maar ek sou te skaam wees om te wys dat ek ‘n semi-sybok geskiet het