Page 1 of 1
April jagte beskikbaar
Posted: Wed Mar 22, 2023 9:01 pm
by Eduard Venter
Naandsê. Ek het nog die volgende 2 datums oop vir biltong jag. Kontak my asb per whatsapp met enige vrae of vir besprekings. Dis in beide gevalle Donderdag tot Sondag.
13-16 April
20-23 April
Groete
Eduard Venter
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Thu Mar 23, 2023 5:12 am
by Frederik
Netjie Eduard seker jy sal booking kry.
Is dit in jou nuwe kamp se verblyf?
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Thu Mar 23, 2023 8:03 am
by LoopSoosStroop
Net 'n voorstel, dui dalk aan of die pryse BTW insluit?
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Thu Mar 23, 2023 8:33 am
by Eduard Venter
Frederik wrote:Netjie Eduard seker jy sal booking kry.
Is dit in jou nuwe kamp se verblyf?
Yes oom in die nuwe jagkamp
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Thu Mar 23, 2023 8:34 am
by Eduard Venter
LoopSoosStroop wrote:Net 'n voorstel, dui dalk aan of die pryse BTW insluit?
Die prys daar is die prys wat jy betaal. Ek hef nie BTW nie aangesien ek nog nie daarvoor gerigestreer is nie.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Thu Mar 23, 2023 10:53 am
by LoopSoosStroop
Eduard Venter wrote: Thu Mar 23, 2023 8:34 am
LoopSoosStroop wrote:Net 'n voorstel, dui dalk aan of die pryse BTW insluit?
Die prys daar is die prys wat jy betaal. Ek hef nie BTW nie aangesien ek nog nie daarvoor gerigestreer is nie.
100%, dankie!
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Thu Jun 29, 2023 8:00 am
by Eduard Venter
Dagsê
Ek het 1 jag datum beskikbaar agv 'n kansellasie. WhatsApp my asb indien jy belangstel om vir oulaas 'n ietsie te jag die winter.
20-23 Julie
072334501vyf
Sent from my SM-A127F using Tapatalk
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Fri Jun 30, 2023 10:29 pm
by Eduard Venter
Goeie naand. Ek kry nie my privaat boodskappe op die forum oopgemaak nie vir een of ander rede. Kan die 2 manne wat kontak gemaak het my asseblief 'n WhatsApp stuur.
Groete
Eduard Venter
Sent from my SM-A127F using Tapatalk
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Fri Jun 20, 2025 10:48 am
by jooste
Goeie more Eduard.
Hoop dit gaan goed.
Kan jy asseblief vir my jou jag tariewe en jag reels epos na
nicoj@dbsa.org.
By voorbaat baie dankie.
Nico Jooste
Re: April jagte beskikbaar
Posted: Fri Jun 20, 2025 11:01 am
by tripodmvr
Stuur sommer vir my ook. My forumnaam plus @gmail.com sal my vind.