Page 1 of 1

Tweedehandse waarde - Swarovski EL 10x42

Posted: Wed Mar 22, 2023 8:47 am
by LoopSoosStroop
Ek het onverwags so 'n verkyker gekry by 'n familielid. Dis 'n ouer een met 'n bietjie gebruiks slytasie, maar alles werk nog soos hy moet, sover ek kan sien.

Ek sien nuut is die goed onsettend duur. Is daar enige tweedehandse waarde en/of oordraagbare waarborg? Ek het nie papiere vir hom nie.

Enige raad word waardeer.

Re: Tweedehandse waarde - Swarovski EL 10x42

Posted: Wed Mar 22, 2023 8:55 am
by Geno
Indien jy hom wil verkoop, gesels asb met my. Ek is in die mark vir so iets.