Page 1 of 1

243 hulp nodig

Posted: Sun Mar 19, 2023 7:32 pm
by dwsmit
Goeie naand,
Kan oemand my dalk help asb… wil 243 laai maar kort asb n begin lading en min of meer node spoed om voor uit te kyk. Baie dankie

243 win
Dop lapua (51.7mm)
H2o - 54gr
Loop 610mm
Primer CCI 200
Punt Hornady Eld-x 103gr
Powder S365 (098/B/22)
Tpl begin 68.8mm?

Eerste keer wat ek vir hom laai
Baie dankie

Re: 243 hulp nodig

Posted: Sun Mar 19, 2023 7:51 pm
by tripodmvr
DWsmit wrote: Sun Mar 19, 2023 7:32 pm Goeie naand,
Kan oemand my dalk help asb… wil 243 laai maar kort asb n begin lading en min of meer node spoed om voor uit te kyk. Baie dankie

243 win
Dop lapua (51.7mm)
H2o - 54gr
Loop 610mm
Primer CCI 200
Punt Hornady Eld-x 103gr
Powder S365 (098/B/22) Begin 38, 39 en 40gr. Nodespoed is naby aan 2820 of 2930vps. Hoogste node is al by 56K psi, so stop as jy daardie spoed oorskry
Tpl begin 68.8mm? Watter sprong het jy na die lande? Ek beveel gewoonlik 1mm sprong aan.

Eerste keer wat ek vir hom laai
Baie dankie