Page 1 of 1

Begin lading vir 375 H&H

Posted: Thu Mar 09, 2023 7:48 pm
by 3kus
Goeie naand,

Ek het hulp nodig om vir my 375 te begin laai. Die geweer se loop is 24” en het n 1:12” twist. Ek het Norma doppe, 300gr Norma Oryx punte en H4350 kruit.

Wat stel die QL kundiges voor as n beginlading en TPL asb? Verder, is dit nodig om te krimp of nie?

Baie dankie byvoorbaat.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Thu Mar 09, 2023 8:50 pm
by tripodmvr
https://www.hodgdonreloading.com/reloading-data-center

Ek sou 1mm weg laai van die lande of anders sorg dat die patroon in die magasyn pas. Die 300gr koeël sal heelwat raakvlak teen die nek hê en behoort nie terug te beweeg met terugslag nie. Jy kan egter die gleuf in die koeël of die Lee Collet Crimp matrys gebruik.

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Thu Mar 09, 2023 9:24 pm
by 3kus
tripodmvr wrote:https://www.hodgdonreloading.com/reloading-data-center

Ek sou 1mm weg laai van die lande of anders sorg dat die patroon in die magasyn pas. Die 300gr koeël sal heelwat raakvlak teen die nek hê en behoort nie terug te beweeg met terugslag nie. Jy kan egter die gleuf in die koeël of die Lee Collet Crimp matrys gebruik.
Dankie Oom Marius, gaan hom so laai en kyk


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Sat May 13, 2023 1:02 pm
by 3kus
Goeie more middag oom Marius,

Hulp asb om lading nommerpas te kry.
Loop - 24"
Norma Oryx - 300gr
TPL - 91,0mm
H2O van doppe - 95,5gr
H4350 - 69.0gr = 2374/2368/2377 fps en 69.5gr was 2380/2384/2378 fps.

Baie dankie byvoorbaat.

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Sat May 13, 2023 1:47 pm
by tripodmvr
Met die groter doppe is 1 gr inkremente die beste om te sien wat die spoed maak. Dit lyk asof 74gr naby aan node 5 gaan uitkom. Die nodespoed is by 2550vps. Met daardie lading behoort dit beter data te gee om die node akkurater te bereken.

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Sat May 13, 2023 1:50 pm
by 3kus
Dankie Oom Marius, ek sal laai en gaan toets.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Fri May 19, 2023 12:47 pm
by 3kus
Goeie middag Oom Marius,

Ek het 70.0gr gebruik om my teleskoop te zero, 2/3 lesings 2398/2391 fps.

Ek het die volgende lesings:
72.0gr-2448/2428/2452
73.0gr-2481/2468/2489

Ek het 74.0gr ook gelaai maar 2/3 het nie lesings gehad nie. Baie dankie.

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Fri May 19, 2023 5:26 pm
by tripodmvr
73,6gr is by 'n halfnode en spoed van 2500vps (Druk 55K psi)
72gr volle node en 2450vps. (Druk 51K psi)

Re: Begin lading vir 375 H&H

Posted: Fri May 19, 2023 6:05 pm
by 3kus
Dankie Oom Marius


Sent from my iPhone using Tapatalk