Page 1 of 1

Gesoek: Schmidt & Bender 4-12x West Germany teleskoop

Posted: Sun Feb 19, 2023 8:08 pm
by Sako75
Naand manne.

Ek is opsoek na 'n Schmidt & Bender 3-12x42 of 3-12x50) die ou tipe Biebertal Wetzlar West Germany) teleskoop.

A6, A7 of A8 kruishaar. In bo-gemiddelde tot goeie toestand.

Iets soos die Ebay voorbeeld hieronder.

Baie dankie.

nul agt drie 785 2857

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 1,5-6x42 West Germany teleskoop

Posted: Sun Feb 19, 2023 11:32 pm
by jacojrdn
Sako75
Ek het n Schmidt & Bender 1.5-6 x 42 Zenith A7 wat van my 375 H&H af kom. In Duitsland vervaardig. Nie n Idee waarvoor hulle gaan nie. Ek is tans in die buiteland, whatapp my op nul agt drie 4750045

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 1,5-6x42 West Germany teleskoop

Posted: Sun Oct 22, 2023 6:52 pm
by Fafa
jacojrdn wrote: Sun Feb 19, 2023 11:32 pm Sako75
Ek het n Schmidt & Bender 1.5-6 x 42 Zenith A7 wat van my 375 H&H af kom. In Duitsland vervaardig. Nie n Idee waarvoor hulle gaan nie. Ek is tans in die buiteland, whatapp my op nul agt drie 4750045
Ekt net so scope op my 375, hulle is ongelooflik

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 6x42 of 10x42 of 4-12x42 West Germany teleskoop

Posted: Wed Jun 12, 2024 5:59 pm
by Sako75
Stampie

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 6x42 of 10x42 of 4-12x42 West Germany teleskoop

Posted: Sat Jan 03, 2026 11:00 am
by Frederik
Sako, daardie vriend van my wil nie ontslae raak van syne nie hy klou nog aan hom soos ek tik.

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 4-12x West Germany teleskoop

Posted: Sat Jan 24, 2026 5:34 pm
by Sako75
Stampie

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 4-12x West Germany teleskoop

Posted: Fri Mar 20, 2026 4:16 pm
by Sako75
Stampie

Re: Gesoek: Schmidt & Bender 4-12x West Germany teleskoop

Posted: Sun Jul 19, 2026 9:47 pm
by Sako75
Stampie