.224 Hornady SP 55gr vir 55gr FMJ
Posted: Fri Feb 03, 2023 1:10 pm
Middag meneere
Ek is opsoek na 55gr hornady FMJ's wat ek wil ruil vir die Hornady 55gr SP (Soft point) ek het so 3000 wat ek wil ruil. Dit is vir n vriend wat nie met die soft point mag laai nie.
Groete
Vossie