Page 1 of 1

Klein Karoo Jak Jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 12:45 pm
by Sean SSR
Kom manne waar is die ervare klein karoo jak jagters,enige raad sal help,jak antwoord soos n skool klas maar dis dit.

Re: Klein Karoo Jak Jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 1:47 pm
by JACQUES BOTHA
LOOP NADERĀ  EN SKIET DOOD.. EEN VAND IE JAGTERS HET AL DEUR N DAM GELOOP OM AGTER DIE WAL TE KOM WARA HULLE SKREE MAAR NIE UITKOM NIE
STERKTE
JACQUES

Re: Klein Karoo Jak Jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 2:34 pm
by Wielie Waps
Hallo JB
So gepraat van daai jagter - wat het van hom geword

Re: Klein Karoo Jak Jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 3:08 pm
by Ponkie
SSR

Sien jy se jy is van die klein karoo? Watter distrik boer jy?
Hier is paar manne uit daai valley, praat maar as jy hulp nodig het. Ons boer seker al buite die klein karoo in die Rietbron/Willowmore distrik.

Groetnis
Ponkie

Re: Klein Karoo Jak Jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 4:57 pm
by Francois B
Middag
Jong ek is ook hie agter die berg by klaarstroom skree maar

Re: Klein Karoo Jak Jag

Posted: Fri Feb 10, 2012 4:46 pm
by Sean SSR
HI Manne

skuuus man dat ek soo laat antword sien hier jong??? ons is naby ladismith.Die nader stap en skiet dood werk nie hier nie, te veel wegkruip plek, het al probeer.