Page 1 of 1
Geweersmid Wapen Vice
Posted: Fri Jan 13, 2023 8:59 pm
by Klein Karoo
Goeie-naand,
Wat gebruik julle om die wapen vas te druk met die montering van teleskope en algemene instandhouding / skoonmaak?
Re: Geweersmid Wapen Vice
Posted: Sat Jan 14, 2023 8:15 am
by Ds J
X-bag vir die meeste sakies.
Re: Geweersmid Wapen Vice
Posted: Mon Jan 16, 2023 6:57 am
by Toyrsi
Ek klamp my gewere die laaste tyd in n bankskroef vas met conveyer in die kake.
Re: Geweersmid Wapen Vice
Posted: Mon Jan 16, 2023 8:47 am
by Coisman
Ek het ‘n ou velskoen se tong uitgesny. Ek sit dit in ‘n “U” vorm binne die bankskroef en plaas dan my wapen in dit. Die leer is lekker sag en vat min moeite om wapen stewig vas te hou.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Geweersmid Wapen Vice
Posted: Tue Jan 17, 2023 12:51 pm
by Fanta300
My geweersmid gebruik ‘n stuk dik vilt. Ek gebruik sommer ‘n ou handdoek.