Page 1 of 1
blesbokke jag
Posted: Tue Feb 07, 2012 10:50 pm
by jakesvv
blesbokke jag in noordoos kaap R750.00 moet n klomp uitskiet
email
jakesvv@vodamail.co.za
Re: blesbokke jag
Posted: Tue Feb 07, 2012 11:15 pm
by Cobus(Cobb)
klink na 'n goeie prys...R750 vir 'n klomp...
terg net, te v?r vir my...Waar in die NO Kaap??
Re: blesbokke jag
Posted: Tue Feb 07, 2012 11:41 pm
by Sako75
Watter tyd van die jaar? Eers winter of nou binnekort? Hoeveel moet julle afhaal?
Re: blesbokke jag
Posted: Wed Feb 08, 2012 8:22 pm
by tokjak
jakes waar in nok is jy
Re: blesbokke jag
Posted: Wed Feb 08, 2012 8:28 pm
by grumpy
Ek gaan saam met n vriend Blesbokke skiet teen R 850 so uur en n half van Jhb. Weet nie presies waar nie maar is genooi want ek het hom verlede jaar saam met my gevat om Koedoes te skiet.
Re: blesbokke jag
Posted: Wed Feb 08, 2012 9:48 pm
by jakesvv
Dit is in jamestown omgewing in nok. sal eers in jagseisoen wees of net voor jag seisoen,want dit raak baie koud daar .Die ooie het nog jong lammers wat drink.dit is op my pa se plaas daar,ek bly in pta.sal seker so20/30 moet afhaal.
Re: blesbokke jag
Posted: Thu Feb 09, 2012 7:18 pm
by Jaco Swart
Jakes.
Dankie vir die gesels.
Dan bevestig ek dat ons die bokke geboek het. Jy kan dan net jou pa se nr stuur dat ek met hom die nodige reelings kan tref.
Soos gese sal ek waardeer as jy kan saam ry, sommer saam my. Ek kan jou optel en weer afgooi indien nodig.
Groetnis
Re: blesbokke jag
Posted: Thu Feb 09, 2012 8:53 pm
by GERT vd M
Cobb wrote:
klink na 'n goeie prys...R750 vir 'n klomp...
terg net, te v?r vir my...Waar in die NO Kaap??
Cobb, Skerp man, skerp
GROETNIS
GERT