Page 1 of 1
Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Tue Feb 07, 2012 7:29 pm
by kierriie
Hallo manne op forum, eks van die suid vrystaat hou van jag en visvang. Het n .50 buckstalker voorlaaier, Fn sauer 270, en n Tyrol .22. Is n elektriesen en n boer in my omgewing. hoop ek kan lekker saam praat.
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Tue Feb 07, 2012 7:30 pm
by Marc
Dags? Kierriie
Baie welkom, jy gaan dit baie geniet hierÂ
Groetnis
Marc
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Tue Feb 07, 2012 7:58 pm
by Francois Marais
Kierriie
WELKOM, hoop jy like.......
Mooi loop
Francois
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Tue Feb 07, 2012 8:07 pm
by Pvdw
Welkom kierriie, jy is net betyds om by Hein(Jaracal) se volgende kursus daar in die Suid Vrystaat in te val
Peet
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Tue Feb 07, 2012 9:03 pm
by douw
baie welkom
hoe is dit nou dat die spelling van kierie so volksvreemd is?
groetnis
douw
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Tue Feb 07, 2012 9:29 pm
by theedge
Dags? Kierriie
Baie welkom, jy gaan dit baie geniet hier bly om kennis te maak
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 7:03 am
by kierriie
Dankie vir almal se verwelkome. dis eintlik kierie maar op ander wepsites
is die naam klaar gevat, nou hou ek dit maar so ander kan n man lekker deurmekaar
word as jy op elke 2de website n ander username het.
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 8:20 am
by BLOK
Kierie
Baie welkom hier, ek is bly jy het besluit om tog deel te word van die forum dit is n baie lekker kuier plek en soos ek gese het as jy van gewere en jag hou kan dit verslawend hier word.
Geniet die forum en ons sien uit om lekker met jou te gesels.
Groete
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 8:46 am
by Jakkalsgat
Kierie
Baie welkom by al die ander skietse mense.
Groete
Jaco
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 8:50 pm
by JopieFourie
Welkom Kierie
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 9:09 pm
by C.J.
Welkom Kierie,
Jy gaan dit baie geniet.
Groete,
C.J.
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 10:07 pm
by tripodmvr
Welkom ou vriend as lid en as kandidaat vir hulp, help of pak slae? Laat weet asb.
Re: Hallo manne op forum eks u nuwe kandidaat
Posted: Wed Feb 08, 2012 10:20 pm
by corris
Welkom hier op die forum Kierriie ek glo jy sal dit geniet , ek hoop net jy het genoeg tyd op hande want jy gaan dit nodig he . Mooi loop. groete Corris