Page 1 of 1

Krokodille te jag

Posted: Tue Feb 07, 2012 3:07 pm
by henrygriffiths
Hi het krokodille om te jag in Noord wes met cities tags vir R39000

0788128664/ henrygriffiths@gmail.com

Re: Krokodille te jag

Posted: Tue Feb 07, 2012 8:48 pm
by Marc
Naands?,

Val ek amper op my rug, is dit wat dit nou al kos om 'n krok te jag?  :o

Groetnis
Marc

Re: Krokodille te jag

Posted: Tue Feb 07, 2012 9:03 pm
by iceman1982
Naandse,

Watse area is dit?

Mooiloop,

Re: Krokodille te jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 8:03 am
by henrygriffiths
Die jagte is in noord wes naby Zeerust!

prys is styf ma crocs is skaars veral met n cities tag!

Re: Krokodille te jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 9:19 am
by Marc
Dags? Hunter

Skuus man, ek het nie besef dis wat dit nou al kos. Mens klou ma vas aan die goeie ou dae. Lyk my hoe ouer mens word hoe verder verdwyn die realityd om gevaarlike wild te jag kan jag. Ek like krok vleis kwaai en het nog altyd gedink ek gaan eendag my eie een skiet, 'n ou groote, en sy vleis eet ! Finansies raak al meer van 'n probleem.

Hoop hy val gou  ;)

Groetnis
Marc

Re: Krokodille te jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 2:37 pm
by Frederik
Marc, moet nie verbaas wees as daardie ou krok nie lekker proe omdat die prys so hoog is nie ek sal nie sommer 'n ou grote eet nie die wat jy in restaurante kry is die kleintjies wat hulle slag vir hulle sagte velle en hulle word meestal hoenders en vee gevoer die ou grotes weet jy nooit wat hulle al ge-eet het nie en dit stink !

Re: Krokodille te jag

Posted: Wed Feb 08, 2012 4:33 pm
by Marc
Frederik

Goeie punt, ons kry altyd heel sterte en sny hulle self na smaak, maar dit verseker jongetjies en hoender proe heel ander as vrot seekoei. Maggies daar nog 'n droom  in sy ...;D

Dankie ;)
Marc

Re: Krokodille te jag

Posted: Thu Feb 09, 2012 10:17 am
by henrygriffiths
eks ok ma bang vir die vleis van die crocs het al snaakse goed uit hulle pense gehaal as hulle geslag word!

het nog paar gekry om te jag va so +- 4m groot vir R55000 met permitte!

Re: Krokodille te jag

Posted: Wed Apr 11, 2012 12:04 am
by Arno Pienaar
Hahahah.Kan n mens nie een nul by daardie bedragie aftrek nie.;D ;D ;D ;D.      Pienaar