Te ruil: GS Custom 308 150gr vir PMP 308 doppe
Posted: Sun Dec 04, 2022 4:32 pm
Dag almal
Ek het 50 .308 150gr GS Custom HV punte wat ek wil ruil vir 60 PMP een keer gevuurde 308 doppe
Ek sal n extra 25 punte ingooi. Die punte is egter getrek.
Ek is sal verkies om die persoon te ontmoet met die ruil transaksie om albei party gelukkig te hou
Ek is in Sinoville Pretoria
Rede:
My swaer is so jaar terug oorlede. Ek wil sy seun help om doppe by mekaar te maak
Groete
Chris