Page 1 of 1

Tikka T3 Trigger Guard

Posted: Thu Dec 01, 2022 7:26 pm
by JacquesvT
Hi julle, ek het my Tikka T3 hunter se plastiek trigger guard gekraak.
Ek hoor mens kry alluminium guards ook, waar kan ek aanklop?
Ek het local uitgevind, sal my R 3350 kos. Nou ek weet parte is duur, maar dis vir my darem effens rof vir net die guard.
As dit is wat dit kos dan bestel ek hom more local, maar is daar 'n goedkoper opsie dalk?
ThanksImage

Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Tikka T3 Trigger Guard

Posted: Thu Dec 01, 2022 7:32 pm
by Geno
Whatsapp my. 0825354100
Ek het moontlik n goedkoper opsie

Re: Tikka T3 Trigger Guard

Posted: Thu Dec 01, 2022 9:03 pm
by Martiens Bekker
Laat weet hier asb. Dis een ding wat Tikka op kan verbeter.

Re: Tikka T3 Trigger Guard

Posted: Thu Dec 01, 2022 9:15 pm
by JacquesvT
Martiens Bekker wrote:Laat weet hier asb. Dis een ding wat Tikka op kan verbeter.
Beslis. Ek kon nie glo toe ek sien dis actually plastiek nie.

Sent from my SM-G996B using Tapatalk


Re: Tikka T3 Trigger Guard

Posted: Fri Dec 02, 2022 8:53 am
by Drenalinjunkie
Geno het baie goeie trigger guards vir hulle.

Re: Tikka T3 Trigger Guard

Posted: Fri Dec 02, 2022 9:56 pm
by Martiens Bekker
Geno wrote: Thu Dec 01, 2022 7:32 pm Whatsapp my. 0825354100
Ek het moontlik n goedkoper opsie
Het jy dalk 'n foto en wat is hulle prys?