Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Sun Nov 20, 2022 4:11 pm
by Martiens Bekker
Dagsê

Martiens Bekker van George.

Jag graag en beoefen veldskiet as my stokperdjie. Onlangs op die forum afgekom en geniet dit sovêr.

Dankie vir die platform.

Mooi loop.

Re: Nuwe lid

Posted: Sun Nov 20, 2022 4:26 pm
by DWB
Baie welkom! Lekker plek die!

Re: Nuwe lid

Posted: Mon Nov 21, 2022 8:03 pm
by r1ch@rds
Welkom. Fyn lees en luister 😉