Page 1 of 1

Smartrest promosie

Posted: Mon Nov 07, 2022 10:58 am
by Geno
More.
Ons het die bekende SmartRest produkte vanuit Australie op spesiale aanbieding vir November en Desember.
Die Smartrest produkte is perfek vir vierwielmotorfietse en bakkies om 'n geweer in te hou terwyl jy in die veld ry. Ongediertes kan vinnig en akkuraat geskiet word, en wild kan ook effektief uitgedun word hiermee.

Teen R2,300.00 kry jy 'n Racken Rest in kort basis (Vir SFA Hilux, Land Rover en Land Cruiser) of lang basis model (Vir nuwer model bakkies) tesame met die opsionele "Double Swivel" wat jou hoek waarteen jy skiet wyer maak, en ook gratis aflewering binne RSA.

Ons het ook die Oospronklike QuadRest teen R2,300.00 met koerier aflewering ingesluit binne RSA.

Dit is 'n besparing van meer as 20% op die normale prys van hierdie bekende produkte!

Videos van die produkte kan hier gesien word:

https://youtu.be/_shRw81Yk3g

https://youtu.be/3riBrShNpjs


Vir navrae of bestellings kan ek gekontak word per epos of Whatsapp.
geno@ggvarminting.co.za
0825354100

Re: Smartrest promosie

Posted: Mon Nov 07, 2022 3:11 pm
by prohunt
Middag Geno,

Is hierdie die Gen 1 of Gen 2 reeks Racken Rest?

Re: Smartrest promosie

Posted: Mon Nov 07, 2022 3:15 pm
by Geno
Hallo Oom. Dis die Gen1

Re: Smartrest promosie

Posted: Mon Nov 28, 2022 12:11 pm
by prohunt
Dankie 👌🏼

Re: Smartrest promosie

Posted: Fri Jan 06, 2023 10:15 am
by Geno
Ons het nog 'n klompie oor!