Skiet Stoele- Wie bou?

Post Reply
User avatar
Gernie
Hero Member
Hero Member
Posts: 771
Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Skiet Stoele- Wie bou?

Post by Gernie »

Hi Almal

My swaer is in Kroonstad en iemand daar soek dringend 'n skietstoel teen natuurlik 'n goeie prys. Ek weet Freek bou baie ordentlike stoel, maar die prys is weer te veel vir die ou. Ek sou self een gebou het, maar die tools is maar beperk.

Wie kan 'n stoel lewer in die Gauteng omgewing en vir hoeveel?
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by BLOK »

Gernie

Ek het nog my stoel wat ek wil verkoop laat weet maar as die man belangstel hy is baie mooi opgepas en nog soos nuut vra maar die manne wat op laas naweek se kursus was.

Hier is n link na die advertensie.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by Witpietskiet »

En wa is die link?

mooi loop
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by jaracal »

Gernie
Alan Truter (Alan T) het 'n baie goed ontwerpte stoel
0828226496
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by DSBW »

Witpiet

Kyk mooi rond ou perd, hy is da.

Kat
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by MEERKAT »

Watse ding is 'n klipkat?
DSBW
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 344
Joined: Wed Aug 19, 2009 7:56 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by DSBW »

"n kat wat in klippe bly, en wag vir maer meerkatte soos jy, dan is dit tickets.
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Skiet Stoele- Wie bou?

Post by BLOK »

Skies manne hy het seker nie mooi gekyk toe ek die paste knoppie druk nie. Hier is hy weer.

http://jaracal.com/index.php/topic,7728.45.html
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply