Page 1 of 1
QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 01, 2022 3:23 pm
by Chris (vdB)
Dagse
My Lapua 243 doppe is nou almal gefire form. Ek sal dit baie waardeer as iemand asseblief vir my kan kyk in QL of ek sal moet aanpas. Ek het van primer verander en die H2O van die dop is klein bietjie meer na die 2de vuur.
My vorige node was met 43,0gr vir 3310. Ek het weer 43,0gr gelaai en die spoed het so bietjie toegeneem.
My data is soos volg:
Howa 243
Loop lengte - 608 mm
Twist - 1:10
Hornady V- Max 75gr
Kruit - Vhitavouri N550
Primer - Federal Match GM210M
Lapua dop H2O - 54,4gr
TPL - 65,80 mm
43,0 gr - 3357
43,0 gr - 3361
43,0 gr - 3363
S-D- 3
ES - 6
Baie dankie
Groete
Chris
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 01, 2022 3:33 pm
by tripodmvr
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 01, 2022 3:37 pm
by Chris (vdB)
Baie dankie Oom, ek waardeer
Mooi dag
Groete
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 9:35 am
by Chris (vdB)
Chris (vdB) wrote: Sat Oct 01, 2022 3:23 pm
Dagse
My Lapua 243 doppe is nou almal gefire form. Ek sal dit baie waardeer as iemand asseblief vir my kan kyk in QL of ek sal moet aanpas. Ek het van primer verander en die H2O van die dop is klein bietjie meer na die 2de vuur.
My vorige node was met 43,0gr vir 3310. Ek het weer 43,0gr gelaai en die spoed het so bietjie toegeneem.
My data is soos volg:
Howa 243
Loop lengte - 608 mm
Twist - 1:10
Hornady V- Max 75gr
Kruit - Vhitavouri N550
Primer - Federal Match GM210M
Lapua dop H2O - 54,4gr
TPL - 65,80 mm
Magnetospeed
43,0 gr - 3357
43,0 gr - 3361
43,0 gr - 3363
S-D- 3
ES - 6
Baie dankie
Groete
Chris
More Oom Tripod, hoop dit gaan goed. Mag ek vra of Oom asseblief vir my die volgende spoed ook kan kyk as Oom dalk n' kansie kry, ek het dit met S365 geskiet wat ek ook nog van het en graag wil gebruik. Dieselfde data hierbo is van toepassing, die kruit was net S365. Die spoed was soos volg.
43,0 gr - 3304
43,0 gr - 3314
43,0 gr - 3324
Baie dankie
Groete
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 12:09 pm
by tripodmvr
Ek wil half raai dat jy 'n mooi groep geskiet het.
43,2gr vir 3327vps - druk by 54K psi
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 12:11 pm
by Chris (vdB)
Dankie Oom, ek gaan hom vinnig laai en gou gaan skiet. Ek laat weet hoe dit gegaan het
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 3:38 pm
by Chris (vdB)
Dankie Oom Tripod die ladings wat Oom gegee het is 100%. Dit was 32 grade op die baan nou en die wind het lekker gewaai. Dink dit was 30 km/h. Die spoed wat ek gekry het is soos volg.
Vhitavouri N550 - 42,2 gr vir 3306
42,2 gr - 3309
42,2 gr - 3314
42,2 gr - 3316
S365 - 43,2 gr vir 3327
43,2 gr - 3341
43,2 gr - 3343
43,2 gr - 3350
Ek sal laai en weer gaan skiet vir groepe sonder die magnetospeed en wanneer die wind stiller is. Links is die S365 gewees en regs die N550 wat ek nou geskiet het
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 3:45 pm
by Lategan1
Netjies Chris - well done Tripod!
Beste.
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 5:01 pm
by Chris (vdB)
Dankie Lategan, dis alles te danke aan Oom Tripod
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 6:24 pm
by tripodmvr
Goeie ES op beide ladings, so jou laaitegniek is goed.
N550 - 42,1-42,2gr is in of op die node.
S365 - 32,9-33,2gr is in of op die node.
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 6:51 pm
by Lategan1
tripodmvr wrote: Sat Oct 08, 2022 6:24 pm
Goeie ES op beide ladings, so jou laaitegniek is goed.
N550 - 42,1-42,2gr is in of op die node.
S365 - 32,9-33,2gr is in of op die node.
Vinger… 32,9-33,2 = 42,9-43,2?
Beste.
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Oct 08, 2022 8:44 pm
by tripodmvr
Einste
Re: QL hulp asseblief - 243
Posted: Sat Nov 05, 2022 4:02 pm
by Chris (vdB)
Dankie Oom Tripod vir die QL hulp, my 243 en 30-06 is nou reg vir Desember se jag. Het gou vanmiddag net gaan seker maak.