Page 1 of 1

MILJOEN?R PATATS

Posted: Fri Feb 03, 2012 1:31 pm
by Frikkiedbr
6 patats
150gr bruinsuiker
50ml stroop
? pak Marshmellows - gesnipper
250ml room
Pakkie gemmerkoekies ? fyn gedruk

Kook patas in soutwater tot amper gaar. Meng suiker, stroop en room. Pak lae patats
en koekies, gooi suikermengsel oor. Bak in matige oond tot sous dik word.

Re: MILJOEN?R PATATS

Posted: Fri Feb 03, 2012 2:17 pm
by FE
Klink na 'n soet bedryf! Seker 'n goeie gereg vir oor so maand, as almal terug is in hul klere na die kers ete!!

Re: MILJOEN?R PATATS

Posted: Fri Feb 03, 2012 2:20 pm
by BLOK
Klink lekker waar kom die mallows in

Re: MILJOEN?R PATATS

Posted: Fri Feb 03, 2012 2:39 pm
by PITSMIT
die mallows is vir jou om te eet terwyl jy besig is ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: MILJOEN?R PATATS

Posted: Fri Feb 03, 2012 2:49 pm
by Triple2
Ek reken met al die resepte wat nou die rondte doen is dit more aand skaaprib, soetpatats en piekelui vir ete.
Wats vir poeding? Marshmallows op die vuur?
Groete
D

Re: MILJOEN?R PATATS

Posted: Fri Feb 03, 2012 3:01 pm
by Frikkiedbr
Dit kom in die mengsel BLOK :)

Re: MILJOEN?R PATATS

Posted: Sat Feb 04, 2012 4:16 pm
by Jakkalsgat
Die patats klink dan soos poeding!