Page 1 of 1
Swarovski X5 ruil (DONE)
Posted: Thu Sep 29, 2022 2:58 am
by BeesBreet
Naand almal
Ek is opsoek na n x5 3.5-18 NON-illuminated. Ruil graag my X5i 5-25 wat bitter mooi opgepas is, vir so n non-illuminated vanilla x5
Sal ook x5 5-25 oorweeg sonder die illumination.
By voorbaat Dankie
Re: Swarovski X5 ruil
Posted: Sat Oct 01, 2022 12:26 pm
by BeesBreet
Bump steeds opsoek, as niemand belangstel om te ruil nie maar wel sy 3.5-18 X5 sal verkoop, kontak my asb
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swarovski X5 ruil
Posted: Thu Dec 08, 2022 2:35 pm
by BeesBreet
As iemand n x5 3.5-18 sonder illumination wil verkoop, ek is steeds op soek. Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swarovski X5 ruil
Posted: Sat Dec 09, 2023 5:05 pm
by BeesBreet
Hierdie is nog op die tafel indien iemand belangstel… die x5i 5-25 x 56P is meer werd as die x5 3.5-18 x 50 hou dit in gedagte
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Swarovski X5 ruil
Posted: Thu Feb 01, 2024 11:46 am
by BeesBreet
Het reg gekom Baie Dankie! Mods kan maar verwyder
Sent from my iPhone using Tapatalk