Page 1 of 1

Voorstelling, Nuweling

Posted: Sat Sep 24, 2022 2:50 pm
by Francois L
Goeiedag. My naam is Francois Landsberg. Ek woon nou tussen Prieska en Groblershoop.
Ek was al vir 'n tyd 'n besoeker aan die forum maar ek sien nou uit om deel te wees van Jaracal. Ek het gewoonlik raad nodig vir een of ander probleem. Ek glo ek sal baie goeie raad op die forum kry en is atyd dankbaar vir die logiese en eenvoudigste oplossing van my probleem.
Dankie, dit is vir my lekker om julle te leer ken. Groete.

Re: Voorstelling, Nuweling

Posted: Sat Sep 24, 2022 5:13 pm
by Ratel
Baie welkom op die forum. Ons leer almal van mekaar hier. Bakgat forum

Re: Voorstelling, Nuweling

Posted: Sun Sep 25, 2022 12:15 pm
by tripodmvr
Welkom. Voel vry om te vra en deel te neem.