AR15 RUIL VIR 4570 GOVT
Posted: Mon Sep 05, 2022 9:38 am
More Manne,ek wil graag my smith and wesson ar15 5.56 sport ruil vir n 4570 govt.ar is regtig in mint kondisie en het hele klomp extras by en baie ammo.my AR is regtig bitter min geskiet en word nie regtig gebruik nie.skakel my vir enige verdere inligting op nul8344drie7770
groete Albert
groete Albert