Manne, wie van jul gaan die sevens world cup bywoon die naweek van 10/11 September?
Die van julle wat al bygewoon het, watter dag sou jul aanbeveel die Saterdag of Sondag?
Sevens world cup
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sevens world cup
Saterdag, die mense is almal nog lelik lis vir kuier dan en die atmosfeer is fantasties met die fees wat tot baie laat of vroeg die ogend gevier word.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.