Page 1 of 1

Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Sun Aug 28, 2022 11:48 am
by tripodmvr

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Sun Aug 28, 2022 7:05 pm
by Capt. Yoda
Oom Maruis, kom bq uit die huis uit

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Sun Aug 28, 2022 7:10 pm
by tripodmvr
My werk bind my vas aan die rekenaar. Moenie na die videos kyk as dit teen jou geloof is nie.

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Sun Aug 28, 2022 7:52 pm
by Gawie(13mm)
Nee man! Toe ek die opskrif sien, dog ek Driepoot gaan al sy kennis in pag, met ons deel.

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 9:24 am
by Capt. Yoda
tripodmvr wrote: Sun Aug 28, 2022 7:10 pm My werk bind my vas aan die rekenaar. Moenie na die videos kyk as dit teen jou geloof is nie.
++>: ++>: ek terg somer

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 9:52 am
by tripodmvr
Ek doen dieselde. Gawie, by my mag dit dalk die verkeerde kant van die perd wees. Ek het ook die hoë vergrotings gekies en toe die kudukoei 40 meter van my staan kon ek haar nie in die teleskoop kry nie. Was dit 'n 3-9x40 het ek vleis gehad.

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 1:58 pm
by Wouter Roets
tripodmvr wrote: Sun Aug 28, 2022 7:10 pm My werk bind my vas aan die rekenaar. Moenie na die videos kyk as dit teen jou geloof is nie.

Oom Tripod, ban die mannetjie vir n uur. Dit is al manier hoe die knape leer om respek te kry vir iemand soos Oom.

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 2:30 pm
by tripodmvr
Nee wat, Kappetijn en ek verstaan mekaar. Daar moet meer gelag word dan het jy nie tyd om te sit en broei oor onbenullighede nie.

Ek moet net dit vra. Die videos wat ek plaas - is dit leersaam of 'n pyn in die patat?

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 2:33 pm
by Capt. Yoda
Nee wat Oom gooi hulle, ek weet alles maar Wouter kan dalk bq leer nog

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 4:01 pm
by Riaan Kriel
Capt. Oblivious wrote: Mon Aug 29, 2022 2:33 pm Nee wat Oom gooi hulle, ek weet alles maar Wouter kan dalk bq leer nog
As Google nie die antwoord weet nie bel hulle die Kaptein ;) ++>: :laugh:

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Mon Aug 29, 2022 7:21 pm
by OosKaapJagter
Dit is lekker om videos op YouTube te kyk, veral met iets soos 'n Adblocker Plus sodat jy nie deur advertensies gefrustreer word nie. Die skakels word waardeer, want hoewel ek self die meeste van die videos gesien het, het ek byvoorbeeld nie hierdie spesifieke een gesien nie.

Vir manne wat langafstand skiet en aan kompetisies deelneem, is die nuwe teleskope met groot verstelling, hoë vergroting en uitstekende beeld seker onontbeerlik.

Ek wat 'n gewone jagter is, het vir bykans 25 jaar reggekom met teleskope soos die 6 x 40 Tasco's. Noudat my oë nie meer is wat dit was nie, het ek al begin om myself met beter teleskope te bederf in die 4 x 12 tot 4 x 16 vergroting kategorie. Nou kan ek beter sien hoedat ek meer bewe as in my jong dae!

Die les van die teleskoop op 'n te groot vergroting het my ook al 'n vlakvark gekos. Nou bly die teleskoop op die kleinste verstelling. Indien toestande dit toelaat, kan die vergroting altyd opgestel word.

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Tue Aug 30, 2022 8:33 am
by ruaanb
Capt. Oblivious wrote:Nee wat Oom gooi hulle, ek weet alles maar Wouter kan dalk bq leer nog
ImageImageImage

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Tue Aug 30, 2022 2:39 pm
by tripodmvr
Kappetijn, was nou uitstedig vir 'n paar uur om my werk daar buite te gaan doen. Sal nou weer vir jou 'n "movie" uitsoek.

Re: Hoe om 'n teleskoop te kies - uit die perd se bek

Posted: Tue Aug 30, 2022 2:40 pm
by Capt. Yoda
IS kwaai uncle ek het ook nou so vinnige video of 2 deur gewerk