Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
ek begin laai vir my 4" astra 357 mag en will graag een kruit gebruik, kan ek S265 laai vir 38 special?
rede hoekom ek vra is ek gaan S265 laai vir 357 en wil dit eenvoudig hou en selfde kruit gebruik.
wil die 38 gebruik vir oefen en rond donder en die 357 vir ernstig dra as ek jag of bank toe ry!
dankie
Henry Griffiths http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
sal verseker! hy werk baie goed met 125gr hornady's ma hulle is bietjie duur!
Henry Griffiths http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
Henry Griffiths http://www.henrygriffithsafaris.co.za
Guns: 375 Ruger in n Ruger, Sako 300 H&H,308 howa varminter, 223 howa, 357mag, Glock 19 gen 4 9 mm
SV MAD, Jy kan die lading net so hou op die 158gr. Ek laai 4gr op die 148gr WC en skiet die snub en 6" masterpiece sonder probleme. Het die 158gr FMJ gelaai ook met 4gr. Gebruik die WC vir kompetisie en sommer ook in die snub vir verdediging. My gevoel is die beste lading is hoe dit op die hand voel maar natuurlik binne perke met max load. Die boek beveel aan 1.5gr minder op normale ladings vir 2" loads.
Sal kyk en laat weet maar 7.5 klink hoog op die snubby. Soos ek ges? het 1.5gr minder as normale loads op 2" snubby word aanbeveel. Voel die skop en laai dat dit gemaklik is. Die hout grip van die 2" is maar ongemaklik om vas te hou met die hoer ladings..
Note - reduce loads by 1.5gr for light frame guns ie 2" snubby
Dankie manne
So 4gr MP200 is amper max vir my snubby?
Is daar enige issue as my vrou wil skiet en ek sit 2-2.5gr MP200 in? Wil nie he die koeel moet vassit in die loop nie.
SV, Dink dit gaan te min wees. Laai 3.5-4gr. My vrou skiet sonder probleme. Kry pachmayr grip, sit sit beter in die hand en die wapen voel nie of dit heeltyd uitskop nie. Die gewone hout grips is te ongemakik om vas te hou en daarvandaan die idee dat die wapen 'skop'