Hy is die ander speeling. Hy gaan sommer net 'n bakkie geweer word, niks fancy nie.
223 Zastava
Loop lengte: 508mm
Twist: 1:10
PMP brass
H2O avg: 30.5gr
Primer: PMP Small rifle magnum
Bullet: PMP 55gr SP
OAL: 60.5mm
COL: 57.5mm
Jump 3mm
Powder: Riflex 019RFL22
Chrony 5 meter weg
23.3gr
2764vps
2756vps
2752vps
Avg: 2757vps
Hoe lyk die nodes?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
223 Lading ontwikkeling
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 223 Lading ontwikkeling
Node 4 is my aanbeveling.
26.2gr vir 3100vps op die chrony 5m weg. Druk 51K psi.
Ek sou by 26gr begin omdat dit 'n groot sprong is en die brandtempo gewoonlik versnel met hoër druk. Die spoed is die een wat jy dan moet dophou. Lekker skiet.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br