.224 Valkyrie Savage MSR

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
DieManWinkel
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 29, 2015 12:24 pm

.224 Valkyrie Savage MSR

Post by DieManWinkel »

Goeie more manne

Ek is opsoek na herlaai komponente vir 'n .224 Valkyrie. Ek sien nou hulle ammunisie is baie skaars, het gehoop om fabrieks ammunisie in die hande te kry om net eers uit te skiet om doppe te kry. Dit is vir 'n Savage MSR. Watse doppe kan julle voorstel en waar om te kry? Enige spesifieke punte wat julle al gevind het om goed te werk in die Savage MSR reeks?

Baie dankie!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .224 Valkyrie Savage MSR

Post by tripodmvr »

Google "224 valkyrie brass in stock" en verskeie verskaffers word vertoon.

Met 'n stywe groefdraai loop sal koeëls in die 70-80gr gewig goed skiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: .224 Valkyrie Savage MSR

Post by Hercules Louw »

Waterfall Arms in Midrand, Starline doppies, 100pak, R1075, skakel vir Maritz daar.
Brothers Arms in Pta, 70gr Nosler RDF, R480 vir 100
https://brothersarms.co.za/product/224- ... 0gr-x-100/
Safari, CFE 223 dryfmiddel, R900, 27gr tot 28.5gr, +-2800ft/s tot so +-2950ft/s uit 18" loop.
S341 (RifleX Blou) en S321 (RifleX Groen) werk ook vir 70gr klas koeëls.
DieManWinkel
Newbie
Newbie
Posts: 49
Joined: Wed Apr 29, 2015 12:24 pm

Re: .224 Valkyrie Savage MSR

Post by DieManWinkel »

Baie dankie julle! Gaan dit so volg
Post Reply