Page 1 of 1

Bevoegdheid sertifikaat - PRETORIA

Posted: Wed Aug 10, 2022 8:57 am
by moemin
Goeie more almal,

Dis tyd dat ek oorgaan na vuurwapens - kan net soveel goed met n PCP doen ...
Waar is die beste plek / persoon in Pretoria waar ek opleiding en bevoegdheid sertifikaat kan doen? Ek wil aansoek doen om handwapen, haelgeweer en jag geweer, als sommer op dieselfde tyd.

Groete
M
0823078274

Re: Bevoegdheid sertifikaat - PRETORIA

Posted: Wed Aug 10, 2022 9:08 am
by Geno
Alwyn hier op die forum kan jou help.
Nul82 294 6O8vyf

Re: Bevoegdheid sertifikaat - PRETORIA

Posted: Wed Aug 10, 2022 12:36 pm
by Francoisv
Ek kan Riaan Kunneke van Ranyati aanbeveel.

082-336-8650

Shoot straight


Re: Bevoegdheid sertifikaat - PRETORIA

Posted: Fri Aug 12, 2022 9:42 am
by Lapua
Probeer gerus vir Dawie Nel by Marksman Arms.