2008 Honda CRF 450R te koop
Posted: Tue Aug 09, 2022 2:52 pm
Dagse Manne.
Ek het so n rukkie terug besluit om n ander projek te begin en moet fondse nou bymekaar kry daarvoor. Dus gaan ek my geliefde ysterperd moet laat gaan.
Die oorspronklike plan was om resies met hom te ry, maar het net nooit daarby uitgekom nie.
Hy het nooit hard gewerk nie, is maar meestal op die plaas gebruik om mee op en af rond te ry. Volle details van die fiets:
Racecraft rims
White Brothers e series pyp
Renthal Chainwheel
Bridgestone Battlecross 40R tyres 85% oor
Raidiator onlangs gediens en gecheck saam met die vol diens by Gravelpit
Bike X stand deel van die pakket.
Die motorfiets staan in die Wilgers, Pretoria.
Prys is R35k R30 000 en is ondelhandelbaar.