Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 05, 2022 10:20 am
by jds
Goeie more. JD hier, nuwe lid van die noord-wes.

Re: Nuwe Lid

Posted: Fri Aug 05, 2022 12:36 pm
by Ratel
More jds. Welkom op 'n bakgat forum. Van waar in noordwes is jy en watter roere skiet jy?

Re: Nuwe Lid

Posted: Mon Aug 08, 2022 10:00 am
by jds
Ratel wrote:More jds. Welkom op 'n bakgat forum. Van waar in noordwes is jy en watter roere skiet jy?
Goeie more, dankie vir die verwelkoming. Ek is tans naby Mafikeng gelee.
Ek neem deel aan sportskiet, so het die 3gun combo (AR15, semi shottie en pistool). In die kluis is ook n .303 p14. My aansoek is tans in vir 308. Hou die forum dop vir 308 info en is besig om scope en silencer opsies te soek terwyl aansoek in is.

Groete

Sent from my M2101K6G using Tapatalk