Page 1 of 1
N550 te ruil vir N560
Posted: Thu Jul 21, 2022 11:55 am
by Wazz
N550.jpg
Hallo Manne
Ek het n vol geseelde blik Vithavouri N550 wat ek wil ruil vir n blik N560 as iemand sou belangstel.
Groete
Warren
0823762512
Re: N550 te ruil vir N560
Posted: Thu Jul 21, 2022 2:01 pm
by RUPERT
waaromas ek mag vra?
Re: N550 te ruil vir N560
Posted: Thu Jul 21, 2022 3:57 pm
by Wazz
Ek het N550 gekoop vir my 30-06 maar het besluit om op 365 te bly vir nou. Ek gebruik N560 op my 6.5x55 op die oomblik
Re: N550 te ruil vir N560
Posted: Sun Jul 24, 2022 8:12 pm
by Pieterburger
Naand Wazz,
Van waar is jy?
Pieter
Re: N550 te ruil vir N560
Posted: Thu Aug 04, 2022 11:37 am
by Wazz
Hi Pieter
Jammer, ek sien nou eers. Ek is van Benoni