Page 1 of 1
Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Thu Jul 07, 2022 7:43 pm
by Knewel
NaandsĂȘ manne ek het so paar geweer boeke te koop. Goeie leesstof om kennis op te bou. Elkeen is in baie goeie kondisie. Dit was my eie boeke gewees
Chambering rifles for accuracy
Fred Zeglin & Gordy Gritters
R700
Complete guide to Gunsmithing
Charles Edward Chapel
R200
Complete encyclopedia to pistols & revolvers
AE Hartink
R300
Posgeld uitgesluit
Whatsapp as jy belangstel
0737521482
Ek is in Durbanville in die Kaap
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Thu Jul 07, 2022 7:44 pm
by Knewel
Foto's
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Thu Jul 07, 2022 7:44 pm
by Knewel
Nog
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Thu Jul 07, 2022 7:45 pm
by Knewel
Nog
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Thu Jul 07, 2022 10:20 pm
by Geno
Whatsapp gestuur ivm 2 van die boeke
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Fri Jul 08, 2022 8:24 am
by Knewel
Twee verkoop.
Encyclopedia of Pistols & Revolvers nog oor
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Tue Jul 12, 2022 7:54 pm
by Knewel
Encyclopedia boek nog beskikbaar
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Mon Jul 18, 2022 7:52 pm
by Knewel
Bump
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Sat Oct 22, 2022 5:38 pm
by Knewel
Encyclopedia boek nog beskikbaar. Laat weet maar sou iemand belangstel
Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Sat Oct 22, 2022 6:04 pm
by Knewel
Manne ek het so paar geskiedenis boeke ook beskikbaar. Ek lees baie en moet van die goed ontslae raak om plek te maak vir nuwes. Almal is in goeie kondisie
Geen uitspan- geskryf deur Deneys Reitz, seun van FW Reitz. Hy was 'n minister van omgewingsake en stigterslid van die Kruger Wildtuin. Baie goeie boek oor die geskiedenis van Suid Afrika -R250
Die Boereoorlog- Martin Bossenbroek- R400
Die Ware Generaal Koos de la Rey- R150
Posgeld vir die koper


Sent from my SM-A750F using Tapatalk
Re: Geweersmid- en wapen boeke te koop
Posted: Sat Nov 19, 2022 9:42 pm
by Knewel
Stampie
Sent from my SM-A750F using Tapatalk