Page 1 of 1

Howa 6.5 prc

Posted: Tue Jul 05, 2022 2:56 pm
by HER
Enige iemand wat n Howa 6.5 PRC skiet ?

Wil weet of die kort aksie waarmee die Howa 6.5 prc uitkom Langer punte kan hanteer uit magasyn uit?

Byvoorbaat dankie

Eras.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Re: Howa 6.5 prc

Posted: Tue Jul 05, 2022 3:55 pm
by LUAN
Hy kom met n lang aksie so jy kan die langes laai en nog uit die magasyn skiet.

Re: Howa 6.5 prc

Posted: Tue Jul 05, 2022 4:02 pm
by HER
Baie dankie. Waardeer jou antwoord.

Sent from my SM-A505F using Tapatalk


Re: Howa 6.5 prc

Posted: Sun Oct 23, 2022 1:22 pm
by Chris (vdB)
Ek begin lus raak om n' Howa 6.5 PRC aan te skaf, weet julle dalk wanneer hier weer Lapua doppe vir hulle gaan beskikbaar wees en Redding FL dies? Ek sien die Tikka's se pryse het heelwat op gegaan.