Page 1 of 1

Opsoek na tennis mandjie

Posted: Fri Jul 01, 2022 9:35 pm
by Knewel
Naandsê manne

Ek weet hierdie is nie jag verwant nie maar ek het 'n geleentheid om 'n paar tennis mandjies te bou vir 'n skool hier naby.

As iemand dalk een het wat rondstaan en nie meer gebruik word nie sal ek dit baie waardeer.

Ek is spesifiek opsoek na die Wilson tennis basket/hopper. Wil graag een gebruik as template en om afmetings vanaf te vat.

Sal 'n foto aanheg. Ek is in die Kaap

Sent from my SM-A750F using Tapatalk


Re: Opsoek na tennis mandjie

Posted: Fri Jul 01, 2022 9:37 pm
by Knewel
So lyk hyImage

Sent from my SM-A750F using Tapatalk


Re: Opsoek na tennis mandjie

Posted: Sat Jul 02, 2022 11:09 am
by tripodmvr
Dit is wat Google voortbring. Miskien kan dit help. Jy hoef sekerlik nie 75 balle te kan huisves nie.

Item Dimensions LxWxH ‎27 x 11 x 2 inches

Re: Opsoek na tennis mandjie

Posted: Wed Jul 06, 2022 6:38 pm
by Knewel
Dankie oom! Google is dam 'n wonderlike ding! Hy kan maar meer as 75 balle ook hou ja

Sent from my SM-A750F using Tapatalk