Page 1 of 1
Konus 1200 Rangefinding Binos
Posted: Wed Jun 29, 2022 12:53 pm
by LoopSoosStroop
Het iemand ervaring met hierdie verkykers/rangefinders?
Hulle gaan nou op special vir omtrend R9k.
https://karoooutdoor.com/products/konus ... nder-1200m
Re: Konus 1200 Rangefinding Binos
Posted: Thu Jun 30, 2022 8:03 am
by Mitch
Ek gebruik myne so amper n jaar. Vir die prys dink ek nie dat dit n slegte koop is nie
Re: Konus 1200 Rangefinding Binos
Posted: Thu Jun 30, 2022 8:17 am
by Pinkes
Hoe effektief range hy 'n springbok?
Re: Konus 1200 Rangefinding Binos
Posted: Thu Jun 30, 2022 9:39 am
by LoopSoosStroop
Mitch wrote: Thu Jun 30, 2022 8:03 am
Ek gebruik myne so amper n jaar. Vir die prys dink ek nie dat dit n slegte koop is nie
Dankie man. Kan jy so bietjie meer deel asb? Waarvoor gebruik jy hom en hoe groot teikens kan hy optel en op watter afstand? Hoe affekteer tyd van dag en lig sy werking?