Page 1 of 1

Swarovski Z5

Posted: Wed Jun 29, 2022 8:29 am
by Jakkals123
Swarovski Z5 5 25 50 Brh en balistic turrent ! Nog net eenkeer meer gejag ! R28000 kontak my by 0791299518

Re: Swarovski Z5

Posted: Wed Jun 29, 2022 8:31 am
by Joe13
Nice review

Re: Swarovski Z5

Posted: Wed Jun 29, 2022 6:46 pm
by Nico Harris
Hulle gaan nuut vir 25k. Jy sal nie meer as 22k kry nie.

Re: Swarovski Z5

Posted: Wed Jun 29, 2022 9:23 pm
by Jakkals123
Hulle kos nuut R25000 maar dis of die brh kruishaar of balistic turrent! Hierdie een het altwee op ! Baie skaars en kos soo R7000 om turrent by te sit!

Re: Swarovski Z5

Posted: Wed Jun 29, 2022 10:24 pm
by Nico Harris
Eksuus jy is reg. Dalk kry jy jou prys.