Page 1 of 1
Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Sat Jun 25, 2022 3:49 pm
by tripodmvr
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Sat Jun 25, 2022 5:41 pm
by Sako75
Vaste vergrotings word beslis te min oorweeg in die jagkonteks en is baie teen die hoofstroom ‘influencer’ gedrewe bemarkingsmasjien. Om te kan ‘send it’ oor 1km na ‘n niksvermoedende springbok verg wel ‘n sekere vlak van toerusting en vernuf.
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Sat Jun 25, 2022 10:29 pm
by Pappabeer
Daar is min dinge so dodelik soos n 8x56 S&B, Zeiss etc in die hande van n skud wat hom ken en weet hoe op hom op wild te gebruik
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Sun Jun 26, 2022 2:53 pm
by RV
Al wat ek kan se is AMEN.
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Sun Jun 26, 2022 7:03 pm
by Joe13
Ag ou joe. So almal, Element, Votex, Swarovski moet maar hulle deure toe maak? Almal moet nou n Tasco 3-9 gaan koop.
Haal af daai donerse oogklap, Johnny het reeds sy hofsaak gewen. Pirate.
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Mon Jun 27, 2022 7:54 am
by Gawie(13mm)
Almal van ons poog om net die beste te bekom om sodoende beter te kan doen. Dit is tog hoe die lewe werk, of hoe?
Die beste vir een is nie noodwendig die beste vir almal nie.
Met die ouderdom, begin ek al meer bewus raak van ny sig wat verswak. Ek kan nog 'n makou op 900 meter in die koring gewaar, maar sukkel om 'n hout-splint in my vinger raak te sien.
Met R10 000 op die tafel, sou ek 10 jaar terug die grootste vergroting teleskoop kies. Vandag vat ek die een met die beste glas vir my oë.
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Mon Jun 27, 2022 10:02 am
by jdpretorius
Gawie(13mm) wrote:Almal van ons poog om net die beste te bekom om sodoende beter te kan doen. Dit is tog hoe die lewe werk, of hoe?
Die beste vir een is nie noodwendig die beste vir almal nie.
Met die ouderdom, begin ek al meer bewus raak van ny sig wat verswak. Ek kan nog 'n makou op 900 meter in die koring gewaar, maar sukkel om 'n hout-splint in my vinger raak te sien.
Met R10 000 op die tafel, sou ek 10 jaar terug die grootste vergroting teleskoop kies. Vandag vat ek die een met die beste glas vir my oë.
....jammer vir die hijack
Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Mon Jun 27, 2022 10:22 am
by Arnold
jdpretorius wrote: Mon Jun 27, 2022 10:02 am
Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
Hang seker af wat jy met die scope wil doen maar ek dink die Element Helix is baie goeie waarde vir geld.
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Mon Jun 27, 2022 10:32 am
by Joe13
Arnold wrote: Mon Jun 27, 2022 10:22 am
jdpretorius wrote: Mon Jun 27, 2022 10:02 am
Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
Hang seker af wat jy met die scope wil doen maar ek dink die Element Helix is baie goeie waarde vir geld.
Stem saam Arnold.
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Mon Jun 27, 2022 10:49 am
by jdpretorius
Arnold wrote:jdpretorius wrote: Mon Jun 27, 2022 10:02 am
Gawie & ander sal julle dalk julle opinie deel oor watter scope onder 10k die koop werd is.
Hang seker af wat jy met die scope wil doen maar ek dink die Element Helix is baie goeie waarde vir geld.
Ja, ek't die vraag half aspris so bietjie wyd gelos
Die wat ek na kyk is vir bosveld jag met n tot 14 of 15 vergroting...so op my navors lysie is
Elenent Helix 4-16×44 (nr.3 op my lys)
Lynx 2.5-15×50 SAH (nr.2 op my lys)
Leopold VX-3i 4.5-14x40 (dink die is nr1 op my lys)
Leopold VX Feedom 4-12×40 (sou eerder die 4.5-14 neem)
Vector Taurus 3-18×50 of 4-16×44
Vector Continental 3-18×50
Vortex Diamondback 4-16×44
Bushnell Engage 4-16×44 (weet nie of hy al in SA is nie)
Rudolph V1 2.5-15×50 T3 IR
....ek is erg uit voeling met scopes en het geen idee van watter die "los eerder" is nie.
Sent from my SM-A515F using Tapatalk
Re: Optimum vergroting - 'n praktiese siening
Posted: Mon Jun 27, 2022 1:16 pm
by Capt. Yoda
Joe13 wrote: Sun Jun 26, 2022 7:03 pm