Page 1 of 1

Scope cerakote

Posted: Mon Jun 13, 2022 4:52 pm
by Eight
Man ek wil by julle raad vra. Ek het n Athlon Midas tac 6-24 op my 243 ackley gesit en is regtig baie beindruk met die scope. Ek het die naweek gaan jag en die scope het teen n ander geweer ge skuur op die bakkie en het nou baie lelike krappe op n nuwe scope. Kan mens n scope cerakote of wat kan mens doen om die scope te “re finish”?

Re: Scope cerakote

Posted: Mon Jun 13, 2022 6:05 pm
by JAGTERSREG-JRM
Dagse

Dit kan wel gedoen word, volg egter ander proses as die normale bakoomd

Re: Scope cerakote

Posted: Mon Jun 13, 2022 6:33 pm
by jdpretorius
Wat van "wrap" die scope net met cammo tape ?


Sent from my SM-A515F using Tapatalk



Re: Scope cerakote

Posted: Mon Jun 13, 2022 7:47 pm
by Toxxyc
Of tape die belangrike dele toe en rattlecan hom? Vandag se spray paints in blikkies is bitter oulik en goeie kwaliteit. Plastidip is ook 'n opsie, dan kan jy dit later weer aftrek as jy wil.

Re: Scope cerakote

Posted: Tue Jun 14, 2022 9:30 am
by Capt. Yoda
Trueworx kan hom vir jou ceracoat of noem dit eder coat, ek glo nie dit volg heeltemal die selfde proses as ceracoat nie

Re: Scope cerakote

Posted: Tue Jun 14, 2022 9:53 am
by joe rocket
Jy kry ceracoat wat jy nie hoef te bak nie. Ander opsie is hydro dipping dis te se as jy lus het om die scope te wil laat swem...

Re: Scope cerakote

Posted: Tue Jun 14, 2022 9:02 pm
by Toxxyc
joe rocket wrote: Tue Jun 14, 2022 9:53 am Jy kry ceracoat wat jy nie hoef te bak nie. Ander opsie is hydro dipping dis te se as jy lus het om die scope te wil laat swem...
Ek dink as jy nie die scope wil laat swem nie want jy's bekommerd oor lekkasies, dan het jy groter probleme as 'n paar eksterne krappies.