Page 1 of 2
247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 9:52 am
by pwdejager
More kerels
Ek moet net 'n pluimpie gee vir 247Hunter, hulle moet die beste kliente diens bied in Suid Afrika.
Elke keer as ek bestel oorskry hulle my verwagtinge.
Laas nag 21:00 bestelling geplaas en EFT gemaak, vanoggend 9:45 bevestiging gekry dat die koerier oppad is om die pakkie te kom optel.
Ek wens ander verskaffers wil biedie by hulle gaan leer oor kliente diens.
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 10:54 am
by Swys14
hulle mag maar
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 11:30 am
by Wattlegrove
Ek moet hiermee saamstem. Dit is absoluut n plesier om met Dirk en Louis besigheid te doen.
Hulle gaan uit hulle pad om n goeie diens te lewer. Ek het nog elke keer wat ek iets by hulle bestel het dit die volgende oggend ontvang.
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 11:34 am
by Chris (vdB)
Uitstekende diens en pryse by die manne!
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 11:35 am
by Mellies
Verseker.
Met n vleisie...
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 11:54 am
by WillemS
Verseker van die beste wat daar is.
Altyd lekker om met hulle besigheid te doen!
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 12:04 pm
by RUPERT
Nee kyk! Diens soos daai lees n mens net van.
Hou so aan 24/7
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 12:06 pm
by Joe13
Ek stem saam, altyd n plesier. Dit is hoe mens dinge doen.
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 1:24 pm
by OosKaapJagter
Ek kan die plasings hierbo bevestig. My ervaring was dieselfde.
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 1:26 pm
by Lategan1
Ek het al foutiewe bestelling ontvang weens ‘n fout met die itemkode, in hierdie geval op lae waarde item en ‘n baie begryplike misverstand wat kan gebeur. Buite hulle beheer omrede die verskaffer se beskrywing dubbelsinnig is.
Blitsig reggestel, gratis. “Proof is in the poeding”.
10/10.
Beste.
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 2:57 pm
by Hercules Louw
Ek kan ook bevestig, diens is uitstekend!
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 7:55 pm
by Gideon S
My dank ook aan Louis en Dirk, altyd uitstekende diens en volgende dag aflewering. 'n Plesier en voorreg om so besigheid te doen. Dankie 24/7
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 8:21 pm
by Gideon@1
Hulle diens is ongelooflik!!!
Beste pryse in Bloem.
Indien jy n produk elders goedkoper kan kry, ewenaar hulle die prys en gee sommer nog afslag.
Dis net ‘n plesier om met hulle besigheid te doen!!
Welgedaan Aan die 24/7 Hunter span, welgedaan!!!!
Re: 247Hunter
Posted: Fri Jun 03, 2022 8:23 pm
by wlm
Ek ook goeie diens gekry by die manne.
Re: 247Hunter
Posted: Tue Jun 14, 2022 9:27 am
by Willem4253
Stem saam, uitstekende diens.
Re: 247Hunter
Posted: Tue Jun 14, 2022 2:18 pm
by Dash431
Ditto
Re: 247Hunter
Posted: Tue Jun 14, 2022 2:21 pm
by Dash431
In lyn met die draad, wil ek ook noem ek het briljante diens by The Shooting Guys gekry. Virseker gelykstaande aan 24/7.
Re: 247Hunter
Posted: Tue Jun 14, 2022 8:09 pm
by Christo
Bestel, betaal en koerier se boodskap alles binne 4 ure. Ek sou sê dit is goeie diens.
Ek ken nog paar ander manne met soortgelyke diens.
Re: 247Hunter
Posted: Fri Mar 24, 2023 9:27 pm
by tripodmvr
Bestelling 19 Maart geplaas en pakkie is vanoggend 25 Maart afgelewer. Goeie diens.
Beindruk met die Nordiske skietstok.
Re: 247Hunter
Posted: Sat Mar 25, 2023 5:36 am
by gbvl
Ook nog altyd goeie vinnige diens gekry.
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Re: 247Hunter
Posted: Sun Mar 26, 2023 12:38 am
by Jaco Bezuidenhout
Ek koop ook gereeld en graag by hulle. Goeie diens en pryse.
Re: 247Hunter
Posted: Mon Feb 16, 2026 9:32 am
by Forester
Het iemand dalk Dirk of Louis se kontak besonderhede? Hulle het blykbaar een te veel ammo kissie van R89 gestuur op 'n bestelling van R8,5k. Ek word nou rond gejaag deur 'n keyboard warrior wat nie besigheid verstaan nie.
Re: 247Hunter
Posted: Mon Feb 16, 2026 10:14 am
by Geno
Forester wrote: Mon Feb 16, 2026 9:32 am
Het iemand dalk Dirk of Louis se kontak besonderhede? Hulle het blykbaar een te veel ammo kissie van R89 gestuur op 'n bestelling van R8,5k. Ek word nou rond gejaag deur 'n keyboard warrior wat nie besigheid verstaan nie.
Stuur my n whatsapp dan help ek. 0825354100
Re: 247Hunter
Posted: Tue Feb 17, 2026 1:30 pm
by Forester
Forester wrote: Mon Feb 16, 2026 9:32 am
Het iemand dalk Dirk of Louis se kontak besonderhede? Hulle het blykbaar een te veel ammo kissie van R89 gestuur op 'n bestelling van R8,5k. Ek word nou rond gejaag deur 'n keyboard warrior wat nie besigheid verstaan nie.
Dirk het my toe soos 'n stopstraat geïgnoreer. Ek het die R89 vir die kissie betaal en my kant is skoon. Laaste keer ooit.
Re: 247Hunter
Posted: Tue Feb 17, 2026 9:54 pm
by Apie
Verstaan ek reg? Jy kla oor jy toe R89 moes inbetaal vir ‘n kissie wat jy te per ongeluk veel gekry het?
Klink amper soos daai ouens wat as hy per ongeluk te veel kleingeld by die winkel se till kry dit maar vir homself hou.
Sent from my iPhone using Tapatalk