Page 1 of 1
Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 9:19 am
by jrtaylor11235813
Hallo almal
Afrikaans is my moeder taal maar ek skryf meer gemaklik in engels. New here and also a new gun owner. Bought an old Musgrave from my BIL which I'll be posting about soon. I love the veld and walking and hunting in it. Looking forward to engaging and learning with you all.
Cheers!
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 10:20 am
by tripodmvr
Welkom. Ek sien op verskeie forums van die ou Musgraves wat hul opwagting maak. Het self 2 - een in 243 en die ander 'n 375.
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 12:03 pm
by jrtaylor11235813
Nice, ek het die 7x64. Ek is klaar virlief.
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 1:26 pm
by tripodmvr
Daardie is 'n wenner. Ek het 'n P14 wat omgebou is na 7x64. Gesels met my as jy ladings wil ontwikkel.
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 2:28 pm
by Willie
Baie welkom hier. Wat is die doel van die lang nommer as deel van jou naam ?
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 2:51 pm
by Jaco vdW
Baie welkom jrtaylor. 7x64 is n wenner, jag self al 22 jaar met n Tikka.
@willie - 11235813... is die Fibonacci reeks van getalle. Som van twee voorafgaande getalle gee die volgende een.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 3:06 pm
by jrtaylor11235813
Jaco vdW wrote:Baie welkom jrtaylor. 7x64 is n wenner, jag self al 22 jaar met n Tikka.
@willie - 11235813... is die Fibonacci reeks van getalle. Som van twee voorafgaande getalle gee die volgende een.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dankie! En ja dit is die Fibonacci, goed opgetel .
Sent from my SM-A325F using Tapatalk
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 4:08 pm
by Willie
Ek is in IT en moes seker iewers dit in een van my aanlegtoetse as 'n vraag gehad het. Duidelik is ek nou al te oud om hierdie te onthou
Sou steeds wou weet hoekom jy dit gekies het as deel van jou "naam" ?
Re: Nog n Nuwe Ou!
Posted: Fri May 27, 2022 4:11 pm
by jrtaylor11235813
Willie wrote:Ek is in IT en moes seker iewers dit in een van my aanlegtoetse as 'n vraag gehad het. Duidelik is ek nou al te oud om hierdie te onthou
Sou steeds wou weet hoekom jy dit gekies het as deel van jou "naam" ?
Geen rede, it's actually part of my email address, I just didn't edit my name before registering and now it stuck like that
Sent from my SM-A325F using Tapatalk