Page 1 of 1
Nuut aangesluit vanaf Frankfort
Posted: Mon May 23, 2022 5:52 pm
by Flip C
Naand almal,
Flippie Cronje hier vanaf Frankfort. Ek het by n kennis van die forum gehoor. Hoop ek kan nog baie hier leer.
Dankie vir die aanvaarding
Re: Nuut aangesluit vanaf Frankfort
Posted: Mon May 23, 2022 6:27 pm
by tripodmvr
Welkom. Voel vry om deel te neem.
Re: Nuut aangesluit vanaf Frankfort
Posted: Mon May 23, 2022 6:28 pm
by Kaalvoetthysie
Baie Welkom Flip.
Geniet die forum, die manne het bitter baie kennis hier en deel dit graag.
Ek is van Reitz, lekker om ‘n Oos-Vrystater te verwelkom…
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Nuut aangesluit vanaf Frankfort
Posted: Tue May 24, 2022 7:49 pm
by etbal
Welkom hier. Dit is 'n wonderlike bron van inligting asook ongelooflike vriendelike mense.
Groete uit die Kaap