Page 1 of 1

Verblyf in Kroonstad

Posted: Sat May 21, 2022 8:16 pm
by Konrad
Naand almal

Ek is opsoek na slaapplek in Kroonstad van 5-7 Julie. Dis in die middel van die week. Dis vir die Bokkieweek. Gaan ongelukkig nie jag nie. Kry nie verblyf nie.
As iemand dalk kan help asb. Dis vir 2 persone.
Dankie.
0793386081

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Sat May 21, 2022 11:36 pm
by Fanta300

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Sun May 22, 2022 8:30 am
by HunterB
Ons het nou paar keer al by Arcadia geslaap, baie mooi en netjies

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Sun May 22, 2022 9:20 am
by Dirkvh
Sandstone Guesthouse in Kroonstad. Skakel Tokkie by 0711352712

Hy is 'n Jaracal lid

Verblyf in Kroonstad

Posted: Sun May 22, 2022 1:08 pm
by ruaanb
My neef het ook n gastehuis daar. Kontak nr is 082 577 9121

Villa Tuscana is die plek se naam

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Sun May 22, 2022 2:02 pm
by phyllox
Ek kan Cornerstone B&B aanbeveel.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Mon May 23, 2022 7:02 am
by Konrad
More
Baie dankie vir almal se aanbevelings. Dis almal plekke wat op gelys word op sites soos lekkerslaap ens. Hulle is almal vol!!!
Ek hoop maar vir n jagplaas erens naby want daar word nie regtig in die week gejag nie.
Mooi dag.

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Mon May 23, 2022 10:49 am
by Dirkvh
Konrad wrote: Mon May 23, 2022 7:02 am More
Baie dankie vir almal se aanbevelings. Dis almal plekke wat op gelys word op sites soos lekkerslaap ens. Hulle is almal vol!!!
Ek hoop maar vir n jagplaas erens naby want daar word nie regtig in die week gejag nie.
Mooi dag.
Kyk of Lechwe Lodge nog operate?

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Mon May 23, 2022 9:30 pm
by Konrad
Dankie manne.
Nog nie reggekom nie. Die plekke is vol.

Re: Verblyf in Kroonstad

Posted: Tue May 24, 2022 10:05 pm
by Konrad
Goeie naand
Het uiteindelik reggekom.
Baie dankie.