Page 1 of 1
zebra vel
Posted: Mon Jan 30, 2012 1:28 pm
by Speek
Middag manne. Ek wil graag by jul manne hoor wat kan n mens nou vir n gebryde zebra vel kry. En waar kan ek die velle laat bry en wat kos dit om so vel te laat bry. Sal graad van jul wil hoor. Speek
Re: zebra vel
Posted: Mon Jan 30, 2012 1:31 pm
by Geno
Speek, dit hang af van die graad van die vel. Bel vir Dawie, hy sal jou kan s? hoe die gradering van velle werk.
Re: zebra vel
Posted: Mon Jan 30, 2012 2:20 pm
by Flip Fouche
Speek
Probeer:Moredou Taksidermie op Schweizer Reneke Telno 0539631444
Groete
Flip
Re: zebra vel
Posted: Mon Jan 30, 2012 4:08 pm
by Speek
Dankie Geno sal so maak. Dankie Oom ek sal hul bel dankie vir die nommer. SPEEK
Re: zebra vel
Posted: Sat Apr 21, 2012 9:29 am
by Gameskin
Om n zebra vel te looi kos so R1200-1350. Dit is n heel ander proses ondat n Zebra kraakbeen onder sy vel het en dit moet eers verwyder word. Zebra velle klaar gelooi wissel baie van prys BV: A B en C graad vanaf R 6000 tot R 10 000 -Veral die ouer diere met glade velle en nie krap of bytmerke gaan goeie pryse. Ek het al winkels gesien wat Zebra velle verkoop vir R 17 000 maar dit is net vir die oorsee se mark. Groete!!
Re: zebra vel
Posted: Sun Nov 18, 2012 8:35 am
by Legends Africa Taxidermy
Ons vra R1300 om n Zebra vel te laat looi, en soos daar gese is, n Zebra vel is baie anders as enige ander vel.
Maar die hele tanning proses is maar dieslefde.
ons doen tans so 17 Zebra velle in 9 weke, vir een van ons kliente.
Die gehalte is ook baie goed.
Legends Africa Taxidermy(pty)ltd
012 545 4125