Page 1 of 1

Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Thu May 12, 2022 9:03 am
by Geno
R2,550.00 per pak van 100
Ons het so paar pakke 6.5Creed Lapuas oor na Huntex.
2 pakke of meer dan koerier ek gratis binne RSA.
0825354100
geno@ggvarminting.co.za

Image

Re: Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Thu May 12, 2022 9:06 am
by Capt. Yoda
Daar laat val alaml hul latay en gryp die fone, jy sien net haar rekkies spat

Re: Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Thu May 12, 2022 2:30 pm
by tau
Ag dankie skatties net wat ek soek!!!! Want dit is hemel op tafelberg. Nou kan ons die kersies van die koek en tee af skiet!!!

Re: Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Wed May 18, 2022 7:55 am
by tau
Soos altyd uitstekende diens!! My doppe en lube is by die huis. Nou gaan ek lekker doppies rol.


#6.5creedmoorsnipergun

Re: Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Thu May 19, 2022 8:00 am
by Capt. Yoda
Jou boyfriend gaan daai lube geniet

Re: Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Mon Jul 04, 2022 4:34 pm
by Albertdwk
Capt. Oblivious wrote:Jou boyfriend gaan daai lube geniet
Seker verveeld dat jy so kreatief raak.
Image

Sent from my SM-A307FN using Tapatalk


Re: Lapua 6.5Creedmoor doppe te koop.

Posted: Mon Jul 04, 2022 8:11 pm
by Ajviljoen260rem
Capt. Oblivious wrote: Thu May 19, 2022 8:00 am Jou boyfriend gaan daai lube geniet
Hahahaha


Mamma nog nie by die huis nie?🤣