Page 1 of 1

Nuwe Lid - Centurion

Posted: Sun May 08, 2022 7:46 pm
by Skoeter_Jo
Hallo almal,

Ek is een van die manne wat gek is agter skiet of dit nou 'n windbuks is of 'n 50BMG, dis altyd vrek lekker.

Graag sien ek uit om te leer en te deel in die forum. Ek skiet tans 'n CZ 9mm, Howa 308, Weirauch .177 en Air Arms .22.

Groete
Janus

Re: Nuwe Lid - Centurion

Posted: Sun May 08, 2022 8:47 pm
by Ratel
Baie welkom by n bakgat forum.

Re: Nuwe Lid - Centurion

Posted: Sun May 08, 2022 9:04 pm
by Francoisv
Welkom Janus. Hoop jy geniet dit hier.

Shoot straight


Re: Nuwe Lid - Centurion

Posted: Wed May 11, 2022 11:54 am
by Wouter Roets
Welkom Janus

Hoop jy geniet dit gate uit. Jy en my broer is naamsgenote.

Groetnis
Wouter

Re: Nuwe Lid - Centurion

Posted: Thu May 12, 2022 7:35 am
by Skietstoel
Welkom Janus, dis n lekker (duur) gogga wat jou gebyt het! Ek bly ook in Centurion vir wat dit werd is.

Re: Nuwe Lid - Centurion

Posted: Thu May 12, 2022 8:30 pm
by Skoeter_Jo
Dankie manne! Ek sien uit!

Groete