Page 1 of 3
Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 10:50 am
by Jagtersdok
Manne Hierdie is om te help om data te versamel sodat die Navraag aan PMP vir nuwe varment koeels kan realiseer.
Al wat jy hoef te plaas is die aantal varmint koeels bv Hondady Vmax, SST, Varmint granade, Nosler BT, Sierra Gameking en enige ander koeels word gebruik deur jou per jaar.
Ook of dit gebruik word op jakkals, om te oes, of selfs teiken skiet maak nie saak nie.
Jy hoef nie die kaliber te gee nie net die koeel diameter en ons hou by .22, 6mm en .257
Plaas dit as volg.
Naam - Neels
Vir wat als - Oes, Jakkals, Skyskiet
Kaliber
.22 -0
6mm - 1500
.257- 0
Dit sal vir maand loop
Kom ons help ons maters om vir PMP die data te gee dat hulle miskien in die behoefte van ons jaracal manne kan voorsien
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 11:08 am
by Beretta
Jagtersdok
Beretta
Alles pesdiere
Kaliber 223(.224)
2500+per jaar
Beretta
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 11:10 am
by 222
Gerrie
Pesdiere, Oes, skyfskiet
.224 - 1200 (50gr)
6mm - 1000 (70gr)
.257 - 1000 (75gr)
.30 - 200 (125gr)
Hornady Vmax, Nosler Ballistic Tip en Nosler SHOTS
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 11:15 am
by Beretta
Neels
Jammer Hornady vmav
Beretta
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 11:47 am
by Mac
Mac
Oes, Jakkals, ape, lekker kry
.277 110gr Vmax 1000 tot 1500
Edit: Reduced quantities, will not be culling this year.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 11:54 am
by TOKELOS
Tokelos
silhouette en jag
.222 - 1500
.243 - 1500
en n pel wat nie op die forum is nie:
.223 - 2000
.22 250- 1500
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 2:40 pm
by 222
Neels
Ek wil n stupid vraag vra, gaan die gewig koeel waarmee ons skiet nie ook genoem moet word nie?
Gerrie
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sat Jan 28, 2012 7:27 pm
by Christo
Christo
PAC's en sommer net skiet ( mos eintlik my golf speel )
.224 - 1000++ Nosler SHOTS, en Custom Competition
.224 - 350-600 V Max (22-250)
6mm - 500 NosBalTips en nou V Max
7mm - 500 NosBalTips
Bly my vroulief lees nie die Forum nie.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sun Jan 29, 2012 6:07 am
by Reggie Gerber
Reggie
Skyfskiet en bietjie PACs
6mm- 1200 vmax
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sun Jan 29, 2012 10:00 am
by Ponkie
Ponkie
Gebruik hulle vir alles. Van Kompetisie skiet/oes/PAC en skiet vir die pot.
.224 (22-250) 700-1000 - Nosler 55gr BT varmint
.308 200-300 - 150gr Nosler BT Hunting
Groetnis
Ponkie
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sun Jan 29, 2012 1:02 pm
by Pottie
Pottie
223 - 7000 Wildoes
6mm - 2000 Wildoes
Ek gebruik hoofsaaklik V Max.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sun Jan 29, 2012 1:15 pm
by Jagtersdok
Ons hol al klaar hier middel 30k rond, laat die info inkom manne asb
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sun Jan 29, 2012 1:25 pm
by wlm
223 500 55gr v-max Alles
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Sun Jan 29, 2012 1:47 pm
by Biltong
Biltong,
Skyfskiet:
6mm: 1000 -75 gr v-max.
Kom al die manne wat so baie oes! Gee bietjie syfers deur.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 5:09 am
by Gerhard
Naam - Gerhard
Vir wat als - Jakkals, Skyskiet
Kaliber - 224 (22 Hornet en 222 Rem)
500 - 1000 per jaar - 40, 45 en 50gr
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:05 am
by Geno
Naam: Eugene
Aanwending: Oes, Jakkalse, Dasse, Bobbejane, Papier teikens, Gonge.
Kaliber: .257 75gr V-max
Hoeveelheid: 1000 - 1500 per jaar.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 8:09 am
by JPS
Naam: Jan
Aanwending: Papier teikens, Gonge, gaan begin met Jakkals (hopenlik).
Kaliber: .257 75gr V-max
Hoeveelheid: 750 - 1000 per jaar
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 9:02 am
by WillemS
Willem
Aanwending: Veldskiet, papierteikens, jag
Kaliber: 6mm 87 V-max en 70gr Noslers
+/- 1500
Aanwending: Teikenskiet, oefen, speel, ganse, dassies en kleinwild
Kaliber: .224 (222 en 22-250 binnekort) 50gr & 55gr Noslers
+/- 1000
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 9:47 am
by James Wilson
James
gebruik dit vir alles
110grn v-max
308- kaliber
het onlangs eers oorgeslaan na die koels maar in 3 maande 300 uitgeskiet so kom ons maak dit maar 1000 plus per jaar.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 10:08 am
by Triple2
Naam: Devan
Aanwending: Oes + speel
Kaliber: .224 (.222 Rem)
Soort: VMAx 50gr en Nosler BT 55gr
Hoeveelheid: ? 2500 / jaar
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 10:55 am
by PJS
Naam: PJ
Aanwending: Gonge, Bobbejane, Papier en Jakkies.
Kaliber: .243 (6 mm) 87gr V-max
Hoeveelheid: 500 - 800 per jaar.
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 11:03 am
by Jeagermeister
Naam - Johan (Jeagermeister)
Vir wat als - Uitskiet, Jakkals, Veldskiet, Papierskiet en speel
Kaliber 6mm - 1000 -1200 80gr Nosler BT Varmint
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 11:12 am
by Louis102
Naam: Louis
Aanwending: Rooijakkals en - katte hoofsaaklik, maar ook nag-oes
Kaliber: 6mm (65gr-75gr) en 25-06 (85gr)
Soort: Sierra Blitskings, Nosler BT en V Max
Hoeveelheid: 500 - 1500+ (afhangend hoeveel ek die jaar self oes)
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 11:49 am
by Coenie (Swift)
Naam: Swift
Aanwending: Alles met die koe?ls
Kaliber: 224 en 270
Soort: V Max
Hoeveelheid: 500 p/a vir 224 en 250 p/a vir 270
My jag maat (nie op die forum) 243 (800) en 308 (400)
Re: Hoeveel varmint koeels word gebruik per jaar
Posted: Mon Jan 30, 2012 11:59 am
by Frikkie die Rot
Naam: Frikkie Lubbe
Vir wat?: Ondiere en dit stil staan.
.224: 700+ Ammocill 50gr
.30: 400+ 180gr Hornady SST