Bogenoemde is op 23-24 April.
Wat dink julle, steeds die moeite werd om goeie kopies daar op te spoor?
Wat gaan hierdie jaar goed verkoop, reken julle?
Huidige ekonomiese omstandighede maak dit baie taai vir Jan Alleman.
https://www.huntex.net/
Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Kom kuier gerus by ons stalletjie!
G&G Varminting
Saal 5, Stand 577
G&G Varminting
Saal 5, Stand 577
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Ek het regtig nie geweet dit bestaan eers nog nie, Geno kom braai eder by my
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Sal gaan rondloop en kyk wat is interessant, maar spandeer nie gewoonlik veel geld daar nie.
-
kudu375
- Full Member

- Posts: 202
- Joined: Wed Aug 26, 2015 2:23 pm
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Geno ek gaan verseker by jou n draai maak.
Court Schilbach
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Ek was Vrydag 22 April by Huntex.
Het lekker gesels by die 2 stalletjies wat tente maak.
Lekker gesels by Geno, en skaapwol slippers by sy vrou gekoop vir moedersdag.
Wou n silencer vir my 300WM koop; het na 4 verskillende opsies gekyk en besluit op Gun Warrior.
Wat ek nie kon kry nie:
300WM doppe
375 doppe
.22 ammo
N560 kruit
Overall was die skou nie wat dit 3 jaar terug was nie. Effens teleur gesteld, maar ja, die covid en oorlog het sy tol ge-eis.
Groete.

Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Wat is die ander manne en dames se ondervinding hierdie jaar? Ek was op die ou einde nie self daar nie en verneem maar so hier en daar dat dit beslis nie dieselfde "Wow" ervaring van vorige jare was nie. Ons almal hoop dat die ekonomie mettertyd gaan herstel en dat die skou ook weer sy volle sterkte sal bereik in die toekoms. Galllaghar Estate se vloerspasie is egter baie duur . . . dis 'n doring in die vlees vir uitstallers wat graag ook wil deelneem, maar die oorhoofse koste net te hoog vind.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Huntex 2022 - Gallagher Convention Centre, Midrand
Ek en Wouter wou n draai by Geno gaan maak het maar ek het toe lelik vas gedraai op n golfbaan maar ek het ook verstaan dit was nie soos in die ou dae nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.