Page 1 of 1
Leupold VX3HD 4.5-14 x 50 CDS ZL
Posted: Sun Mar 13, 2022 7:49 am
by Swede
Is daar enige terugvoering oor die scope, beeld kwaliteit, gemak van gebruik, ens, as 'n jag scope . Kry bitter min reviews op YouTube.
Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Re: Leupold VX3HD 4.5-14 x 50 CDS ZL
Posted: Sun Mar 13, 2022 4:46 pm
by TOKELOS
Baaaaie lekker scopes vir jag vir my!!
Re: Leupold VX3HD 4.5-14 x 50 CDS ZL
Posted: Sun Mar 13, 2022 6:33 pm
by heywillie
Baie lekker jag scope agv grootte en gewig.
Goeie glas laat jou toe om nogsteeds relatief vêr te kan skiet, al het jy slegs 14x vergroting.
CDS elevation turret se tracking is goed. Myne al met sukses getoets van 100 tot 500m.