Page 1 of 1

Swarovski Spotting Scope te ruil

Posted: Tue Feb 22, 2022 10:30 am
by Geno
More.
Ek het 'n Swarovski ATS 65HD 20-60x spotting scope wat ek graag wil ruil vir 'n ordentelike 10x42 verkyker.
Eerste prys sal wees 'n Swarovski EL10x42 of soortgelyk.
0825354100
geno@ggvarminting.co.za

Image

Image

Image

Image

Re: Swarovski Spotting Scope te ruil

Posted: Wed Feb 23, 2022 12:44 pm
by Geno
Geruil, dankie.

Re: Swarovski Spotting Scope te ruil

Posted: Wed Mar 23, 2022 12:36 pm
by moemin
Geno, as ek mag vra, hoe was die beeld op die spotting scope... seker soortgelyke glas as al die ander swarovski items?

Re: Swarovski Spotting Scope te ruil

Posted: Wed Mar 23, 2022 12:38 pm
by Geno
Die glas was baie goed! Dis ook 'n lekker kompakte eenheid wat hom baie nice gemaak het.

Re: Swarovski Spotting Scope te ruil

Posted: Thu Mar 24, 2022 10:00 am
by moemin
Dankie, ek het n spotting scope, slegs n tasco wel, glas op die spesifieke eenheid is goed, maar wil so bietjie meer detail he verder...