Page 1 of 1
3 Bird Rotary Decoy ruil vir 12Br ammo (TRANSAKSIE BEKLINK)
Posted: Mon Jan 31, 2022 7:12 am
by obasch
'n Ongebruikte 3 duif rotary decoy te ruil vir 2 kaste 12Br ammunisie, #7.5 of kleiner. Centurion.
nulagttwee viervyfses drievyfsesvyf
Re: 3 Bird Rotary Decoy ruil vir 12Br ammo
Posted: Mon Jan 31, 2022 9:42 am
by blaser
kan ons n foto kry asb
Re: 3 Bird Rotary Decoy ruil vir 12Br ammo
Posted: Mon Jan 31, 2022 10:47 am
by obasch
Dit is nog nooit uit die verpakking geneem nie. Ek sal dit eers teen die naweek kan uitpak en aanmekaar sit. Intussen kan jy op decoys.co.za se webtuiste kyk hoe dit lyk.
Re: 3 Bird Rotary Decoy ruil vir 12Br ammo
Posted: Mon Jan 31, 2022 11:05 am
by blaser
sal jy vir shot ruil
Re: 3 Bird Rotary Decoy ruil vir 12Br ammo (TRANSAKSIE BEKLINK)
Posted: Tue Feb 01, 2022 3:07 pm
by obasch
'n Ruiltransaksie is beklink